HARDE KOLE ------------ RICUS NEL, BOK van Blerk, Adam Tas, Refentse [Verse] A E Dis die reuk in jou kleure duskant middernag A D Dis die manne se stories oor die dag se jag A E Dis diepte van die hout wat die vlamme lek D Dis my hart se plek A E Vergeet van gister more is nog 'n dag A D Saam sal ons huil en saam sal ons lag A E Bring die boskitaar want n man moet sing D Ja n man moet sing [Refrain] D A Manne dis n voorreg om n hardekool te deel E al die bloed broers bymekaar A waar die vlamme vriendskap seël D A D Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees A onder die bosveld maan E A praat die hardekole saam D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A hardekole brand, manne dis n voorreg D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A E hardekole brand onder die bosveld maan A brand die harde kole saam [Verse] A E Dis die groen moepane dis die ou leiklip A D dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit A E luister almal saam na die vuur wat praat A na die vuur wat praat [Refrain] D A Manne dis n voorreg om n hardekool te deel E al die bloed broers bymekaar A waar die vlamme vriendskap seël D A D Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees A onder die bosveld maan E A praat die hardekole saam D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A hardekole brand, manne dis n voorreg D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A E hardekole brand onder die bosveld maan A brand die harde kole saam