Hi, ek glo hierdie is 100% akkuraat. Ek is net nie seker van die volgorde van die chords by die solo nie. Maar enjoy :) Francois van Coke-Behoort aan niemand nie Intro: Bm Verse 1: Bm Die son kom op sonder dat ek dit sien G Tyd verraai die oë Bm Die aarde raak te klein vir ons G En ons koppe te groot Bm Staan op uit die stof Vreet van elke boom G Vir jou wat oor ’n toekoms droom Bm Iets sê vir my: G ‘Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’ Pre-Chorus: D Sluit oop jou hart A Deel in die smart Chorus: Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie D Sluit oop jou hart A Deel in die smart Interlude: Bm Verse 2: Bm G Jammer, ek is so geprogrammeer Bm Verraaier van sy eie mense G Leef in die drukkoker Bm Twee seuns hardloop weg Want pa skiet op ma G Versigtig, onveilig en afgestomp Bm Iets sê vir my: G ‘Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor’ Pre-Chorus: D Sluit oop jou hart A Deel in die smart Chorus: Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie D Sluit oop jou hart A Deel in die smart Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie Solo: Bm D A Bm G Bm G Bm G A Pre-Chorus: D Sluit oop jou hart A Deel in die smart Chorus: Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie End: Bm Staan terug vir niemand nie D A Behoort aan niemand nie (3x)