[Verse] E A n Skip word in 'n hawe gebou D n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou A maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog D want een of ander tyd moet die tyding draai A laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal Kry jou maste reg E D haal die anker uit A in die rigting van die Suiderkruis [Chorus] D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan [Verse] A Die lewe sal jou gooi en jou rondruk soms voel dit of jy sink D maar jy moet net jou voete soos Petrus vind A en dalk net weer glo soos 'n kind A Hou net koers want soms kom die twyfel Dit gaan meer oor hoe jy opstaan D En minder oor hoe jy struikel A Moenie vrees as die waters rof raak nie E Tel jou skouers op A D Voel jou hart weer klop [Chorus] A D A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E Stuur jou skip nou deur die poorte A F#m Ons hoop is meer as net lee woorde E D E Jy's in beheer van jou bestemming A Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E F#M Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan