Gebed Koos du Plessis [Verse 1] D A D Laat my nooit die grond verlaat nie. D A D D7 Laat my in U skadu bly. G A Bm A Gee dat elke aardse vreugde en vrees, E7 A7 eindelik nietig word vir my. D A D Elke afdraai paadjie ken ek. G G/F# A A7 Elke keer het ek gedwaal. D D/F# G Gm Elke keer het U my iewers kom haal. D A D Dsus4 D Maak dit Heer, die laaste maal. [Verse 2] D A D Elke dag is ‘n gedagte. D A D D7 Elke kamer net gehuur. G A Bm A Elke aardse droom van rykdom en roem, E7 A7 net ‘n skadu teen die muur. D A D Wat ek is, is net genade. G G/F# A A7 Wat ek het, is net geleen. D D/F# G Gm Eintlik smag ek na U waters van rus. D A D Dsus4 Lei my Heer vanaand daarheen D A G D Lei my Heer vanaand daarheen