[Intro] C/B Am Am7 Am G C [Verse] C C/B Am Am7 Am As ek vlug in die wind G C Word ek die donker se kind C/B Am En belydenis die bind my G C Met jou tangerine roos tintlint C/B Am Word wakker word wakker G C Met die newspapergrappe C/B Am Vat my ver weg van jou G C In Jazz cafe se omo [Chorus] C/B Am Am7 Am So wals my my lief G C Laat my in angels believe C/B Am Ek het gese^ jy is die son G C In Breyten se brief C/B Am Want hy maak ons huil G C Maar jy maak my sien [Verse] C/B Am Sunnyside se poems G C Dryf my sweet sherry toe C/B Am Het jy 'n clue my baby blue? G C My Rosey so true C/B Am En daar's dors in die tyd G C Sing die Kaap se wind suid C/B Am Kom le^ in my arms G C Ek het als weggesmyt [Chorus] C/B Am Am7 Am Maar wals my my lief G C Laat my in angels believe C/B Am Ek het gese^ jy is die son G C In Breyten se brief C/B Am Want hy maak ons huil G C C/B Am Am7 Am G C Maar jy maak my sien [Verse] C/B Am En ek skryf jou gedig G C Jakaranda in die reen C/B Am En die volmaan's eers blind kind G C Sy's happy jy's nou clean C/B Am Laat my klim om die glimlig G C Heel aand wag C/B Am Hierdie visions van jou G C My Venus se blouvrou [Chorus] C/B Am Am7 Am So vlug-vlug my kind G C In die blou lug my kind C/B Am Am7 Am So vlug-vlug my kind G C In die blou lug my kind