F F Tussen bosse en bome Dm Tussen grense wag ons almal vir more Bb Maar op agtien was ons almal verlore F C/e Hoe kan ons verstaan F En wie weeg nou ons lewe Dm net God alleen weet waaroor on bewe Bb Want op agtien wou ons almal net lewe C Net een slag toe was jou lewe verby F Roep jy na my C Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Dm Deur die jare het die wereld gedraai Bb Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai F Soek jy na my C Soek jy my nou in die stof en jou bloed Dm Jy’t gese jy hoor God na jou roep Bb (C) Toe’s dit als verby F Na al hierdie jare Dm Ver verlore dryf ons rond in ons dade Bb Net soldate leef met grense se skade F C/e Hoe kan ons verstaan F Want daai bos vreet ons spore Dm In die donker bos was broerders gebore Bb In die donker saam gebid vir die more C Met net een slag toe was jou lewe verby F Roep jy na my C Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Dm Deur die jare het die wereld gedraai Bb Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai F Waar is jy nou C Is jou naam dan op ons mure behou Dm Jy was nooit vereer en nie gaan nou Bb Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou F Bb En by daai muur F Bb Staan ek vir ure Dm Maar waar’s jou naam nou my vriend C Kan hul nie verstaan Bb Jong soldate vergaan C C(7) Sonder rede dra hulle die blaam G Roep jy na my D Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Em Deur die jare het die wereld gedraai C Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai G Waar is jy nou D Is jou naam dan op ons mure behou Em Jy was nooit vereer en nie gaan nou C Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou G C En by daai muur G C Staan ek vir ure G C En by daai muur G C G Staan ek vir ure