G Am Em C Jy ek ons G Em Am C Al die koue gesprekke en die koffie voor die kaggelvuur G Am Em C Laat my hart soos 'n byekorf gons G Am C as jou woorde my insluk en toe vou tot in die oggend uur Am Em D al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis C D Jy's die rots waaroor ek myself breek. KOOR G Am C Jy's my papsopwinterwaternat D Em Rooikop groenoog meisie wat C G lag lag in die reën sal dans C Em en my laat dink ek het 'n kans C Winter koningin prinses Am Em Jy dink ek's net een van die res C 'n Bietjie van jou is net te veel D G Ek wil meer as alles met jou deel G Am Em C Ek dink aan jou G Em Am C Met jou oe so blou is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap G Am Em C G Em Am C en wonder nou of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap Am Em D in 'n kas pak ek die hoop dat jou hart my raak sal loop C D Jy's die rots waaroor ek myself breek KOOR G C Am G (meer as alles, meer as alles, meer as alles wil ek met jou deel 2x C Am G 'n bietjie van jou is net te veel) KOOR 2X (STADIGER) G Am C Jy's my papsopwinterwaternat D C Rooikop groenoog meisie wat Am Em My kon breek met een glimlag C D G Wag ek maar vir 'n somersdag