Waar le^ jy vanaand - Robbie Wessels [Verse] C F C G Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink C F C G Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raakdrink C F C G Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was C G C Besef jy ook ons hou mekaar nog vas C F C G Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister C F C G Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster C G C Teen my wil, mis ek jou vanaand [Chorus] F Bb F Bb F Waar le^ jy vanaand? Waar le jy vanaand? Bb F Le jy langs iemand? Bb F C F As jy doen, moet my nooit vergeet nie Bb F C F As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie [Verse] C F C G Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie C F C G Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie C F C G Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie C G C Ons was dalk net te lief vir mekaar C F C G Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer C F C G En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer C G C Hoekom dink ek elke uur aan jou? [Chorus] F Bb F Bb F Waar le^ jy vanaand? Waar le jy vanaand? Bb F Le jy langs iemand? Bb F C F As jy doen, moet my nooit vergeet nie Bb F C F As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie