D As jy eendag miskien G In 'n droom oor ons weer sien D A Hoe ver 'n mens kan travel op 'n mieliedors masjien G A By die beeskraal en sy kalwers, D A G By die hooimied jou te ver D G Is ek amper in jou drome A D Want jy's rêrig in my hart D G Is ek amper in jou drome A D Want jy's rêrig in my hart D As jy eendag miskien G in 'n droom ons ons weer sien D A hoe ver 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiëen G A Ek sou lig maak op jou paaie D A G En 'n kers wees vir jou kaart D G Was jy amper in my drome A D Maar rêrig my hart D G Was jy amper in my drome, A D Maar rêrig in my hart D As jy eendag my vra G Hoe't ek my van my lewe gedra D A Toe jy my kom vertel het Van 'n beter man se plaas D Sou ek jou sê jy't als gemis G Toe ek my rug wegdraai D A Daar was trane in my oë omtrent 'n liter en 'n kwart D G Ek was amper in jou drome A D Jy was rêrig in my hart D G daar was trane in my oë A D Omtrent 'n liter en 'n kwart D G Ek was amper in jou drome A D Jy was rêrig in my hart. Woorde & musiek - Steve Hofmeyr