Theuns Jordaan - Waar Was Jy G D Al die draaie op my pad C D Het nog altyd baie lank gevat G D En die vlaktes van die Vrystaat C D Het die wêreld weggevat G D Toe die horison sy strepe C D Met 'n kwas om my kom spat G D Sou Dali als kon teken C D G D C D G D C D Met die kleure al die kleure van my hart G C D Waar was jy C G D C D Toe die winde my wou stilmaak G C D Waar was jy C G Toe die donderweer my sterk maak C D Toe die mure voor my wegraak C G En die ure vir my kort raak C D Sê my waar was jy C G Sê my bietjie waar was jy G D By Bloemfontein verby C D Om my hart in die Karoo te kry G D Beaufort-Wes wys suid C D Du Toitskloof tonnel anderkant uit G D Toe die berge in die Boland C D Hulle voete om my lê G D Was stiltes in my hartland C D G D C D G D C D Genadebrood toe ek vir jou wou sê G C D Waar was jy C G D C D Toe die winde my wou stilmaak G C D Waar was jy C G Toe die donderweer my sterk maak C D Toe die mure voor my wegraak C G En die ure vir my kort raak C D Sê my waar was jy C G Sê my bietjie waar was jy C G Waar was jy waar was jy C G Waar was jy waar was jy Woorde & musiek - Theuns Jordaan