A | E/g# | F#m | E/g# A E/g# Is jy gebore? F#m D Donker Afrika se kind A E/g# Voel jy verlore? F#m D Voel dit is nie eers jou skuld? F#m E Maar jy moet aanhou glo D Nooit ooit vergeet E So staan ons saam A Asus4 A As jy voel jy staan alleen A Asus4 A En almal se jy kan nie wen D D/c# As jy my vra sal ek jou dra Bm E Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet A Asus4 A Jy moet weet jy's nooit alleen A Asus4 A Die Afrikaner het 'n stem D D/c# As jy my vra sal ek jou dra Bm E Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet A E/g# Soek jy na rede? F#m D Om in Afrika te bly A E/g# Soek jy na vrede? F#m D Soek net die lewe in die stry F#m E Maar jy moet aanhou glo D Nooit ooit vergeet E So staan ons saam A Asus4 A As jy voel jy staan alleen A Asus4 A En almal se jy kan nie wen D D/c# As jy my vra sal ek jou dra Bm E Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet A Asus4 A Jy moet weet jy's nooit alleen A Asus4 A Die Afrikaner het 'n stem D D/c# As jy my vra sal ek jou dra Bm D E Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Bm A E As jy jou alles gee Bm D E dan gee ek meer en meer [N.C.] As jy voel jy staan alleen B Bsus4 B As jy voel jy staan alleen B Bsus4 B En almal se jy kan nie wen E E/D# As jy my vra sal ek jou dra C#m F# Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet B Bsus4 B Jy moet weet jy's nooit alleen B Bsus4 B Die Afrikaner het 'n stem E E/D# As jy my vra sal ek jou dra C#m E F# B Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet