G 355433 [Vers 1] G A Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe. Bm D Jy gee vir my soen en jy stap verby ek sal hierdie duiwels wegjaag. G A Jy staan daar in jou goddelike gewaad en dit maak my kwaad Bm D as ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak. [Voor-Koor] G Bm D G En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel, G Bm D Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê: [Koor] Bm G Ek wil vir jou siiiiiiiiing. D Ek wil vir jou skree. Bm G Ek wil met jou liefde maak D en dit alles vir jou gee. Bm G Ek wil vir jou siiiiiiiiing. D Ek wil op jou skree. Bm G Ek sal jou oorlog gaan veg. D Ek sal bloei vir jou ek sweer. [Vers 2] G A My wang lê teen jou hand jou belofte konstant, gee ‘n teken Bm D Die hemel weet kan jy nog daai oggend onthou ek’t gestaan en geklou aan jou wese. G A Het die einde dalk begin, want die tyd raak nou min, jy trap Bm D spore tog bly ek verlore in elke woord wat in die gange van jou oë weergalm. [Voor-Koor] G Bm D G En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel G Bm D en tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê: [Koor] Bm G Ek wil vir jou siiiiiiiiing D Ek wil vir jou skree Bm G Ek wil met jou liefde maak D En dit alles vir jou gee Bm G Ek wil vir jou siiiiiiiiing D Ek wil op jou skree Bm G Ek sal jou oorlog gaan veg D Ek sal bloei vir jou Ek sweer [Brug] Bm G Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo D Ek wil vir jou skreeu Bm G Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo D Ek sal bloei vir jou ek sweer [Koor] G A Ek wil vir jou siiiiiiiiing Bm Ek wil vir jou skree D G A Ek wil met jou liefde maak Bm En dit alles vir jou gee