Carike Keuzenkamp - Die Padda Wou Gaan Opsit D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham A7 Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei G D A D Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry, A-Ham, A-Ham, A-Ham D Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham A7 Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham D Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur G D A D Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur, A-Ham, A-Ham, A-Ham D Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham A7 Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham D Die twee sit toe af na die nooi se huis G D A D Die huis in die vlei van mejuffrou Muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham D Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham A7 Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham D Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen G D A D Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem, A-Ham, A-Ham, A-Ham D Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham A7 Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham D Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis G D A D Hy moes opsit saam met Padda en sy muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham D Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham A7 Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham D Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur G D A D Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur, G D A D A-Ham, A-Ham, A-Ham