[Intro] C G Em G [Verse 1] C G Eendag sal jy my kan se Em D As die twyfel in my hart kom le C G dat jy by my sal staan Em D C G Em D sal die wereld ook vergeet dat ek bestaan C G Eendag sal ons terug kan dink Em D C aan die tye toe ons werklik vreugde vind G D Em en die blink in ons oe vertel [Brug 1] C G Van drome aangewaai D Em soos verlange deur die Kaapse wind C G D toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar [KOOR] G D C D Strand dans jy vir my die Sederberge oor G D C Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om D G weer aan my te raak D My hart se droe woestyne C D verander in fonteine C D G Em D C G D D as ek jou hier by my het [Instrumente] (Klavier) (Herhaal maar net G C G C C) [Verse 2] C G Die soek in my, die bittereinder Em D die laat nag wakker le, gedagtes C G ’n hart in my wat klop Em D C G Em D ’n afwagting wat nooit gedemp sal word C G Soms is dit die terug dink werd Em D C die verlange terug is soms soos die wind onder my vlerke D Em wat my kom haal [Brug 2] C G Om drome aan te waai D Em soos verlange deur die Kaapse wind C G D toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar [KOOR] G D C D Strand dans jy vir my die Sederberge oor G D C Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om D G weer aan my te raak D My hart se droe woestyne C D verander in fonteine C D G Em D C G D D as ek jou hier by my het [Instrument] (Klavier) (Herhaal maar net G C G C C) [KOOR] G D C D Strand dans jy vir my die Sederberge oor G D C Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om D G weer aan my te raak D My hart se droe woestyne C D verander in fonteine C D G Em D C G D D as ek jou hier by my het