Kouevuur - Koos du Plessis -------------------------- (A) A die kole gloei soos vroeër aande E7 maar die vuur is in my kop en ‘n ysige wind skroei my hande A vas om die beker met dop die ryp is ‘n vlam om my voete D A maar die koue brand in my bors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op daar’s te veel met die wêreld gefoeter E7 daar’s te veel met die mense gemors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op en die helde na al die geploeter lê diep in die aarde se kors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op E7 A vreet my stuk-stuk op