Hallelujah om die vuur - Robbie Wessels Deur: Jaco Diederiks & Dirk Blom Vers1 Dm C Daars n ongekende wêreld wat my roep nou al vir maande Dm Am Ek ervaar ongewoone drome in my kop, Dm C Dis of die winter dit vererger, en ek dink nog n bietjie verder, Dm Am Maar die dinge van die wereld laat my stop, C Dit laat my wonder, G F C Is die stemme, en die drome dalk nie waar nie G F C Is die vure, die kitare nie regtig daar nie. Dm Is ek hartseer, F C Dm Of is dit God se plan? F C Dm Is dit God se plan? G Em Ek sien strome water, en vrugbare grond, G Em Ek sien twee jare later, en ek voel opnuut gesond. VoorKoor G Em G En daar is lewe, en dis winter, en die kagel vure brand, G Em G En daar is liefde, en dis somer, en daars vrede in ons land. G Em G En ons is vrolik, en dis lente, en ons luister na die reën, G Em G En ons sing saggies, en dis herfs, en ons dank God vir sy Seën Koor C G D Ons sing Hallelujah om die vuur, C G D Ons sing Hallelujah om die vuur, C D G Glory Hallelujah, God is hier. Vers2 Dm C Dis hierdie ongekende wêreld vir my nie dan nie bestaan nie, Dm Am Hierdie drome in my kop, net drome bly, Dm C Sal ek altyd streef na vry wees, en vir almal om my bly wees, Dm Am Wat hul Vryheid net in God se woorde vind. C Maar vir nou glo ek, G F C Hierdie stemme, hierdie drome, is regtig waar, G F C Hierdie vure, die Kitare, is regtig daar, Dm Ek is happy, F C Dm En hier is God se plan F C Dm Hier is God se plan. G Em Strome water, en vrugbare grond, G Em Twee jare later, opnuut gesond. VoorKoor G Em G En daar is lewe, en dis winter, en die kagel vure brand, G Em G En daar is liefde, en dis somer, en daars vrede in ons land. G Em G En ons is vrolik, en dis lente, en ons luister na die reën, G Em G En ons sing saggies, en dis herfs, en ons dank God vir sy Seën Koor C G D Ons sing Hallelujah om die vuur, C G D Ons sing Hallelujah om die vuur, C D G Glory Hallelujah, God is hier.