歌手头像-Retief Burger

Kom Jesus Kom

音乐人: Retief Burger

供谱者:wexman
[Verse 1]
A 
Here van die heiliges U wat was en U wat is
       F#m
Ek sal sing, ek sal sing
A
U Liefde sal vir ewig staan U liefde sal ook my kom haal
       F#m
Ek sal sing, ek sal sing

[Pre chorus]
    D                          A/C# Bm7
Die Gees en die bruid roep uit, ons wag, ons mag
            A/C#  D          Bm7
Ons verlang na U Heer, na U Heer


[Chorus]
A         F#m        D
Kom Jesus kom vir U bruid 
            E        
Vir hierdie mens wat voor U staan 
A           F#m            D
Kom Heil'ge Gees en reinig ons 

        Esus            E
Vir die bruilof van die Lam 

       D         F#m        D             A
Jesus kom, Jesus kom  Jesus kom tog gou  kom

[Verse 2]
A
Here van die ewigheid, Oorwinnaar van die laatste stryd
       F#m
Ek sal sing, ek sal sing
A
U Liefde sal vir ewig bly, Die dag sal kom, die nag verdwyn
       F#m
Ek sal sing, ek sal sing




添加到谱单
X

添加到谱单

《 Kom Jesus Kom -- Retief Burger 》加入
◎ 选择已有谱单 创建新的

公开 (默认不公开,欢迎创建有意思的"公开谱单")

创建取消

推荐语(选填)

X

请先登录Chordog


忘记密码