歌手头像-Retief Burger

Alles Vir My

音乐人: Retief Burger

供谱者:wexman
Alles Vir My

[Verse 1]
    A                              E/G# 
Ek staan vandag soos duisende voor my
       F#m7                      D9
Met ‘n vuur hier in my hart voor U 
       A                          E/G#
Deur al die eeue heen is U naam besing
             C#m7                       D9
En saam met Engele wil ek ook nou iets bring

[Chorus]        
E               D9     E            D/E                         
My Woorde is min, maar hier moet ek begin want U is

A         E/A           F#m7            
Alles vir my, U is die lied hier op my lippe
        D           D/E                 
U’s die naam wat ek bely.
A         E/A        F#m7       
Alles vir my, U’s my begin, U is my einde
       D            D/E 
U’s my weg, U is my lede
   C#m7            D9  D9/E      A  A/F#  A/D  A/E
U is ... alles vir my, en U is genoeg

[Verse2]

    A                         E/G#      
Ek weet dat U my elke lofsang hoor
        F#m7                        D9
Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
  A                             E/G#    
Solank as wat ek leef, sal ek U prys
        C#m7                       D9
Tot die dag wat ek ook veilig by U is
添加到谱单
X

添加到谱单

《 Alles Vir My -- Retief Burger 》加入
◎ 选择已有谱单 创建新的

公开 (默认不公开,欢迎创建有意思的"公开谱单")

创建取消

推荐语(选填)

X

请先登录Chordog


忘记密码