Almal Hier Tesaam
[V1]
A
Ons is almal hier tesaam
Amaj7
vergader in sy Naam
F#m E
Verheerlik Hom
[V2]
Bm
Tot die dood was hy getrou
Bm/A E/G# E
en draaideur is ons nou sy eiendom
[V3]
A
laat ons maak soos hy ons se'
A/C# D/B
mekaar steeds lief te he en hom in alles eer
A/E E A F#m
loof hom, Christus die Heer
A E D Dmaj7
loof hom, Christus die Heer
[Chorus]
A
Hallelujah, ek kan nie sonder U nie
A
Hallelujah, ek sal nie stilbly nie
Amaj7/G# F#m
Hallelujah, daar is geen ander naam die
A/C# E D D9
As Jesus Christus die Heer