In Die Hemel Is Die Heer
[Intro]
Em C D Em C D Em
║: … … … …│… … … …│… … … …│… … … In die :║ [HERHAAL INTRO]
[Verse 1]
Em C D Em
│he-mel is die Heer en Sy│glans is soos kris-tal … Hy’s die│
Em C D Em
│Heilige van God en Hy│heers oor die heel-al … daar is│
Em C D Em
│mag in Sy Woord soos die│waters druis Sy stem soos die│
Em C D Bsus
│son op die see se blou, so die│{2/4} ryk-dom van sy│{4/4} trou … … En aan│
[Chorus 1]
Em C D Em Em C
│U is die mag en die│heer-lik-heid en krag en aan│U is die eer en die│
D Bsus
│(2/4) lof want U re-│(4/4) geer … … U re-│
Em C D Em C D Em
│geer … … …│… … … …│… … … …│… … … Mil-║
[Verse 2]
(DAMES SING ALLEEN tot by “Daar is mag…”)
Em C D Em
│(Mil-) -joene in ge-reed-heid staan die |eng’le om Sy troon … ver-│
Em C D Em
│by-ster-end Sy sie-raad en die│weelde van Sy kroon … daar is│
Em C D Em
│mag in Sy Woord soos die│waters druis Sy stem soos die│
Em C D Bsus
│son op die see se blou, so die│(2/4) ryk-dom van sy│{4/4} trou … … En aan│
[Chorus 2]
Em C D Em Em C
│U is die mag en die│heer-lik-heid en krag en aan│U is die eer en die│
D Bsus
│(2/4) lof want U re-│(4/4) geer … … En aan│
Em C D Em Em C
│U is die mag en die│heer-lik-heid en krag en aan│U is die eer en die│
D Bsus
│(2/4) lof want U re-│(4/4) geer … … …│… … … U re-│