[Intro] E - B - A - C#m - B [Verse 1] E B Ons steek die horison nou aan die brand A C#m B En dans hier in die vuur van my gunsteling stad E B Te veel verloor ons sal nooit terug kan gaan A C#m B Op sewentien was ons te wys om te verstaan A C#m B Miskien het ek dit nooit genoeg gese A C#m B Miskien het ek klaar als wat ek wou he [Chorus] E Op sewentien het ek te min geweet, B Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet A Dit was die beste tyd gewees C#m B Maar tyd is nie jou vriend nie E Op sewentien het ek te veel baklei B Het ek te hard probeer, het ek te min gevry A O die dinge wat ek sou gee, C#m B E Om net weer een keer sewentien te wees [Verse 2] E B Sien jy alles nou vir wat dit is A C#m B Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is E B Voel jy nou of alles aan beweeg A C#m B Op sewentien het ons probeer om te oorleef [Chorus] E Op sewentien het ek te min geweet, B Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet A Dit was die beste tyd gewees C#m B Maar tyd is nie jou vriend nie E Op sewentien het ek te veel baklei B Het ek te hard probeer, het ek te min gevry A O die dinge wat ek sou gee, C#m B E Om net weer een keer sewentien te wees [Bridge] A C#m B Miskien het ek dit nooit genoeg gese, A C#m B Miskien het ek klaar als wat ek wou he [Chorus] E Op sewentien het ek te min geweet, B Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet A Dit was die beste tyd gewees C#m B Maar tyd is nie jou vriend nie E Op sewentien het ek te min geweet, B Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet A Dit was die beste tyd gewees C#m B Maar tyd is nie jou vriend nie E Op sewentien het ek te veel baklei B Het ek te hard probeer, het ek te min gevry A O die dinge wat ek sou gee, C#m B E Om net weer een keer sewentien te wees C#m B E Om net weer een keer sewentien te wees.