[Verse 1]
E
Ek het gedroom van ’n plek
B
Waar die son nooit gaan set
Jy was daar in ’n tronk
A
En ek moes jou kom red my baby
A2
Met als wat ek het my baby
[Verse 2]
E
En ek mis jou vanaand
In hierdie hel van ’n plek
B
Mis jou te veel om te se
Ek voel ’n mes teen my nek
A
En my asem raak min my baby
A2
Ek vra jou maak gou my baby
[Chorus]
E A
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
B
Ek het ver geloop vir jou
E
Ek het lief geword vir jou
A
En in my hart, is daar ’n plek gehou
B
Ek sal vir jou alles gee
A
Ek sal jou trane wegvee
B E
Dit alles vir jou
[Verse 3]
E
Daar was te veel om te se
Te veel wat jy nie wou weet
B
Maar spyt kom altyd te laat
Ek sou jou nooit kon vergeet
A
En as ek alles kon terugdraai baby
A2
Sou ek my wou terugwaai baby
[Verse]
E
Tot hier by my soos dit was
Waar ons ’n lewe kon bou
B
Waar ek jou styf vas kon hou
Maar dis nou flenters en rou
A
Op jou sal ek nooit kan opgee baby
A2
Dit belowe ek jou my baby
[Chorus]
E A
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
B
Ek het ver geloop vir jou
E
Ek het lief geword vir jou
A
En in my hart, is daar ’n plek gehou
B
Ek sal vir jou alles gee
A
Ek sal jou trane wegvee
B A
Dit alles vir jou
[Bridge]
C#m B
Want elke tree saam met jou, my baby,
A2 A B
Los ons al die seer agter ons, baby.
[Chorus]
E A
Toe stop my hart, toe stop my hart by jou
B
Ek het ver geloop vir jou
E
Ek het lief geword vir jou
A
En in my hart, is daar ’n plek gehou
B
Ek sal vir jou alles gee
A
Ek sal jou trane wegvee
B E
Dit alles vir jou
B E
Dit alles vir jou