Hier is die chords van die liedjie "Dit raak beter (as jy ouer raak) van Francois van Coke se nuwe album,
Hierdie is die lewe.
Die strumming is maar n basiese DD UDU DD patroon.
[email protected] vir enige requests of as julle glo iets moet verander. Geniet hom!
[Chorus]
D E A
Dit raak beter as jy ouer raak
D E A
en my kop voel minder deurmekaar
D E A E F#m
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
D E A
dit raak beter as jy ouer raak
[Verse 1]
A
Toe ek 'n tiener was
E
en raad skaars was
F#m E
hartgebroke seun
B
hartseer en alleen
A
die somer was lank
E F#m
in die buitekamer van die pastorie
A
los sigaret
B
rook in die bed
[Chorus]
D E A
Dit raak beter as jy ouer raak
D E A
en my kop voel minder deurmekaar
D E A E F#m
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
D E A
dit raak beter as jy ouer raak
[Verse 2]
A
Deur die jare
E
stoei deur die skare
F#m E
mense wat skree
B
ek wat vergeet
A E F#m
herinner my weer van die konstante oor en oor
A
ander dorp
B
selle stront
[Chorus]
D E A
Dit raak beter as jy ouer raak
D E A
en my kop voel minder deurmekaar
D E A E F#m
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
D E A
dit raak beter as jy ouer raak
[Bridge]
D
Ek het niks meer nodig nie
E
miskien weet ek eintlik nie
F#m A
miskien praat ek net teveel
D
moenie my vertrou nie
E
kan nie als onthou
F#m B
was meeste van die tyd verveeld
[Chorus]
D E A
Dit raak beter as jy ouer raak
D E A
en my kop voel minder deurmekaar
D E A E F#m
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
D E A
Dit raak beter as jy ouer raak
x3