Sally Williams Nougat – Jak de Priester [Verse 1] C Ek het jou dopgehou G Met 'n jas in jou hand F Deur doeane gespook G Na 'n nuwe land C Jou oë was natgehuil G maar jou hart was braaf F Mens is eenkeer jonk G Mens is eenkeer laf C Daar lê 'n vreemde daarbuite G Daar lê 'n pond of twee F Selfs die liefde kan wag G Die tyd sal leer Am Maar ek moet nou gaan G Ek sien jou eendag weer F G Met die internet kan ons tog kommunikeer [Chorus] C G F Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall C G F Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol C G F Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar C G F Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Am G F Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Am G F Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene C G F Ek mis jou naam op my foon en jou sms C G F Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Am G F Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Am G F Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. [Verse 2] C G 'n Brief in die pos is wat ons liefde was F G ek en jy is met die tyd belas C G vir die eerste maand was my hart verniel F G oral waar ek kom is ek 'n derde wiel Am maar tyd sal leer G was ons woorde F G ek het lief was jou brief Am G Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing F G Deur die internet praat ons gou gou weer