F
Ons is almal hier tesaam,
Bb C
Vergader in Sy naam verheerlik Hom.
Gm
Tot die dood was Hy getrou
C Bb F
en daardeur is ons nou Sy eiendom.
Am
Laat ons maak soos Hy ons sê,
Bb
mekaar steeds lief te hê
Gm C
en Hom bo alles eer.
Dm Gm F
Loof Hom Christus die Heer. 