Voshaarnooi - Louis van Rensburg Om die picking reg te hê op die G hieronder (op 'kind' op lyn 2, waar van toepassing verder) speel as volg ------0------0--| -----2-2----2-2-| ----0------0----| ----------------| ----------------| --3------3------| G C D7 G Bant hom nou so en flennie die snare G D7 G ek is verlief op die kind G C G D7 Die son slaan vuur uit die sweetvoshare G D7 G ek is verlief op die kind G C D7 G C D D7sus-D7 Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die rankiesna--re G D7 G ek is verlief op jou kind G Em C D7 En Lappa lei vir Bella koud, by Waboomspruit se geelbossies G Em C D7 En Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies C D7 Em B7 Donker rooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar C D7 C D7 Em Am C B7 My hart blom wit vir die voshaarnooi en pluk heide van die rooiste rooi G Em C D7 En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G Em C D7 En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi C Em D7 G Vir jou my voshaarmeisiekind G C D7 G C D7 D7sus-D7 Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die rankiesnare G D7 Am? ek is verlief op jou kind G D7 G ek is verlief op jou kind Op die Am by 'kind' hierbo is ek onseker, daarom die ?