E B c#m
Ek le my wapens neer
E B c#m
Vanaand vir die eerste keer
A E B
Sien ek myself in jouself in jou oe
A E B
Ek het hierdie oorlog verloor
E B C#m
Ek staar na die bloed op my hande
E B C#m B
Ek weet ek het verander
A E B
Jy dink ek praat net weer
A E B E
Ek het jou lief, ek sweer
B A
Geen pretensie geen beheer X3
E B c#m A
Buite die stemme wat skater
E B c#m
Vriende wat groet, Sien jou later
A E B
Elkeen vind sy pad
A E B
Ek weet ek moet ook, my skat
E
Hey, my sweet
B
Hey my baby
c#m
Jy’s my toevlug
A
Wil jou nooit laat huil nie
E
Jy’s my lied
B
Jy’s my wysie
c#m
Ons het n hond
A
Ons het huisie
E
Ek het genoeg gegee
B
Ek het genoeg geskree
c#m
Ek het lankal terug geleer
A
Maar nogsteeds het ek probeEr
E
Vlug soos n verraaier
B
Van dit wat my vashou
c#m
Daar was monsters in die donker
A
Toe vind ek jou
E
Ek sweer x3 (E,B,c#m,A)
Geen pretensie
Geen beheer