Die Hemel Elvis Blue [Intro] D Ooh D ooh G A ooh D ooh [Verse 1] D G D ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het G D A D alles was goed die lewe was reg D G D ons harte was vol maar ons hande was leeg G D A daar was so veel wat ons nog moes leer [Chorus] D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop [Verse 2] D G D ek kyk vandag in my kinders se oë G D A D elke liewe asem ‘n geskenk van bo D hulle gaan nog vir ons lag G D en ons gaan oor hulle huil G D D maar nie een oomblik wil ek ruil [Chorus] D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop [Bridge] D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop [Chorus] D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop