#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------# Song: Tref en Trap Kunstenaar: Bok van Blerk Album: Steek die vure aan Getab deur: Christo van Niekerk Tref en Trap - Bok van Blerk #-----------# # Capo 3 # #-----------# D G D Op 'n eensame pad tussen niks en wat G D A D Is 'n groot groep gesypte mans oppad D G D Die jagters in die bussie het 'n blink idee G D A D Met 'n plan vir ons land en die ANC D G D Laat in die middag voor die son gaan sak G D A D Staan 'n ses foet bok in die middel van die pad D G D Patrys die drywer moes 'n dop aan gee G D A D Hy was halflyf in die koeler toe die manne skree D Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop D A Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur D A D As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat D G D Dis ses kilometer voor ou jakalsdraai G D A D Word die bok toe wakker met 'n moerse lawaai D G D Die bussie van die pad af met die brieke wat skree G D A D Om die bok te kalmeer bietjie KWV D G D Skaars by die plaas en die bok drink bier G D A D Met verbande om sy lyf is hy handig om die vuur D G D Die ding is soos 'n mens en hy sny graag spoor G D A D Soos 'n bloedhond in die veld loop ou bok heel voor D Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop D A Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur D A D As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat G D En twee dae later sit die manne weer en braai A G A D Vir die eerste keer nigter en die koppe begin te draai G D Want daar deur die vlamme erken ou Pieter planne A G A D Die man in verbande met 'n man tussen sy hande En hy sing: D De La Rey, De La Rey sal jy die jagters kom lei A G A D En dis wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag trip saam vat D Dit was 'n tref en trap Die manne het net bloed sien spat G Die manne het geskree passop D A Maar Patrys was te laat om die briek te trap D Dit was 'n tref en trap Die manne het die bok gevat G Die manne het gesien wat gebeur D A D As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat ********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom! ---------------------------------------- Die leêr het die egtheids toets geslaag. ----------------------------------------