#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------# Song: Storieman Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld Album: Maak 'n Wens Getab deur: Christo van Niekerk Storieman - Bobby van Jaarsveld #-----------# # Capo 1 # #-----------# G - D - Em - C G Lank gelede ons was 7 D sonder vrees of bang vir lewe Em ons was beste vriende C toe verloor ek jou... G Eendag lank terug 21 D sonder wysheid sonder rigting Em Vind ek iets in iemand C wie ek kon onthou Em D C Luister saam die storieman van my en jou G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G en jy lees elke woord saam eks jou storieman. G Jys een van 'n soort boek se voorwoord D elke hoofstuk wat ek neertik Em C van begin tot aan die einde net vir jou Em D C Luister saam die storieman van my en jou G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G en jy lees elke woord saam eks jou storieman. C Jy is die rede hoekom woorde nie opraak nie Em D want mens is niemand voordat iemand jou lief het nie G Ek skryf die boeke hier binne my D Die sprokies is verhale oor jou en my C Ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G Blaai om as jy die volgende woorde hoor, D ek sal jou altyd vind as ek jou verloor C ek lees dit met so baie gevoel Em omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan D G en jy lees elke woord saam eks jou storieman. ********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na [email protected] Geniet hom! ---------------------------------------- Die leêr het die egtheids toets geslaag. ----------------------------------------